Hier is nog een van ons nuwe Nutec huise wat ons voltooi het. Hierdie pragtge ruim familie huis is ‘n 3 slaapkamer huis met ‘n baie groot oopplan leef area en groot kombuis. Die gerieflike en-suite badkamer en addisionele badkamer maak hierdie huis nog meer besonders. Die gerieflike en baie ruim onderdak braai area wat …
Inligting Oor: Projekte
Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/boggomsbaai-3-slaapkamer/
Dolphin Creek – 4 Slaapkamer
Hierdie 4 slaapkamer houthuis in Grootbrakrivier – Dolphin Creek Golf Estate vorder baie goed. Meer fotos en besonderhede volg binner kort Projek Oorsig: Houthuis 4 Slaapkamer Bou Tydperk Kombuis Oopplan Dak Badkamer 2 Badkamers Vloer Oppervlak Sitkamer Oopplan Optioneel 3 Motorhuise Foto Album: [flagallery gid=12]
Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/dolphin-creek-4-slaapkamer/
Witsand – 3 Slaapkamer
Hierdie gaan nog ‘n pragtige houthuis wees in die Breedezicht Estate in Witsand. Dit gaan ‘n 3 Slaapkamer, 2 Badkamer familie huis wees. Nog ‘n bewys dat ons maak drome ‘n werklikheid maak. Meer fotos en besonderhede volg binner kort Projek Oorsig: Houthuis 3 Slaapkamer Bou Tydperk 06/01/20 Begin Kombuis Oopplan Dak …
Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/witsand-3-slaapkamer/
Witsand – 2 Slaapkamer Houthuis
Hierdie prag 2 slaapkamer familie huis is gebou in die Breedezicht Estate in Witsand. Nog ;n bewys dat ons maak drome ‘n werklikheid maak. Meer fotos en besonderhede volg binner kort Projek Oorsig: Houthuis 2 Slaapkamer Bou Tydperk 17/06/19 Begin Kombuis Oopplan Dak Badkamer Stort, Wasbak & Toilet Vloer Oppervlak Sitkamer Oopplan …
Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/witsand-2-slaapkamer-houthuis/