Print this Page

Chalets

Nasionale Houthuise weet dat smaak en behoeftes verskil en om gaste en toeriste gelukkig te hou is geen maklike taak nie. Daarom het ons verskeie Houthuis Chalet opsies wat aan elke kliënt se behoeftes sal voldoen.

Ons Houthuis Chalets is spesiaal ontwerp vir lodges, vakansieoorde, woonwaparke, gasteplase, wildsplase en eiendoms ontwikkelaars, geen projek is te klein of te groot nie. Nasionale Houthuise spesialiseer in die bou van unieke Chalets klein en groot met ’n moderne boustyl wat verseker in enige begroting sal pas.

Met ons Standloper en King Fisher Chalets kan toerisme ondernemings verskeie opsies aan hul gaste bied en gaste sal verseker gemaklik, gerieflik en stylvol geakkommodeer kan word. Hierdie Houthuis Chalets sal verseker die middelpunt van bespreking wees by gaste en ook een van die aantrekkingspunte wees.

Met ’n Houthuis Chalet van Nasionale Houthuise kan jy verseker wees dat jy ’n goeie en duursame belegging maak en dit sal verseker die waarde en aansien van jou eiendom en toerisme onderneming komplimenteer.
 

 

Deel hierdie bladsy met almal:

Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/chalets/

King Fisher - Houthuis Chalet

Chalet – King Fisher

Die King Fisher is die meer luukse Chalet met meer spasie. Die King Fisher is meer gerig op vakansie-oorde, gasteplase en natuurreservate. Die King Fisher en Strandloper is op vloervlak dieselfde grootte, dit is slegs die slaapkamer wat verskuif is na die soldervertrek toe. Dit gee aan die King Fisher meer leef area spasie om …

Deel hierdie bladsy met almal:

Lees meer...

Strandloper - Houthuis Chalet

Chalet – Strandloper

Die Chalet kon nie vir ‘n meer gepasde naam vra nie. Die Strandloper is klein en kompak ideal vir lodges en gastehuise. Die Chalet is gerieflik met ‘n keuse van 2 unieke uitlegte om van te kies. Byde ontwerpe is prakties en leefbaar met die basiese geriewe. Die oopplan leef area en slaapkamer is ruim …

Deel hierdie bladsy met almal:

Lees meer...