Inligting Oor: 2 Slaapkamer

Heidelberg – 81m² Houthuis

Hier is nog ‘n klein maar gerieflike 2 Slaapkamer Houthuis met 1 Badkamer en ‘n ruim oopplan kombuis en leefarea. die leefarea me sy hoë plafon skep ‘n unieke atmosfeer wat die area baie grootter laat vertoon. Projek Oorsig: Houthuis 2 Slaapkamer Bou Tydperk 12 Weke Kombuis Oopplan Dak Badkamer Stort, Wasbak & Toilet Vloer …

Lees meer… »

Deel hierdie bladsy met almal:

Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/heidelberg-81m%c2%b2-houthuis/

Heiderand – 2 Slaapkamer Houthuis

Heiderand – Mosselbaai Projek Oorsig: Houthuis 2 Slaapkamer Bou Tydperk 3 maande Kombuis Oopplan Dak Chromadek Badkamer Stort, Wasbak & Toilet Vloer Oppervlak 245m² Sitkamer Oopplan Optioneel 3D Plan: Foto Album: [flagallery gid=8]

Deel hierdie bladsy met almal:

Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/heiderand-2-slaapkamer-houthuis/

Tergniet – 92m² Houthuis

Pragtige oopplan familie houthuis met ‘n pragtige groot stoep vir lekker kuier en sosiaal wees. Hierdie 2 slaapkamer houthuis met 2 badkamers is gerieflik en baie ruim. Projek Oorsig: Houthuis 2 Slaapkamer Bou Tydperk 11 Weke Kombuis Oopplan Dak Zinkelonuim Badkamer Stort, Wasbak & Toilet Vloer Oppervlak 92m² Sitkamer Oopplan Optioneel Garage Onder die huis …

Lees meer… »

Deel hierdie bladsy met almal:

Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/grootbrakrivier-92m%c2%b2-houthuis/

Jonkersberg – Granny Flats

Hier het ons 2 slaapkamer huise gebou vir werkers wat ook ‘n goeie idee gee van ‘n Granny Flat.. Die huise is ontwerp rondom die kliënt se behoeftes vir style en gerief met oopplan geriewe soos versoek. Dit was ‘n groot voorreg om hierdie projek te kon hanteer en ons kliënt is baie te vrede …

Lees meer… »

Deel hierdie bladsy met almal:

Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/jonkersberg-granny-flats/

Bladsy 1 van 212