Inligting Oor: 3 Slaapkamer

Glentana – 3 Slaapkamer Houthuis

Ons bou houthuise volgens ons kliënte se behoeftes en hier is weer eens ‘n bewys dat ons ‘n leier is op die gebied van houthuis konstruksie. Hierdie prag 3 slaapkamer houthuis met ‘n dubbel verdieping is uniek soos wat ons kliënt dit graag wou hê. Die hoë plafon gee die vertrekke daardie ektra groot gevoel …

Lees meer… »

Deel hierdie bladsy met almal:

Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/glentana-3-slaapkamer-houthuis/