Hierdie gaan nog ‘n pragtige houthuis wees in die Breedezicht Estate in Witsand.
Dit gaan ‘n 3 Slaapkamer, 2 Badkamer familie huis wees.
Nog ‘n bewys dat ons maak drome ‘n werklikheid maak.
Meer fotos en besonderhede volg binner kort
Projek Oorsig:
| Houthuis | 3 Slaapkamer | Bou Tydperk | 06/01/20 Begin |
| Kombuis | Oopplan | Dak | |
| Badkamer | 2 Badkamer | Vloer Oppervlak |
|
| Sitkamer | Oopplan | Optioneel |
Foto Album:
Volg Binne Kort….

