Hierdie was ‘n houthuis in Tergniet wat ons heel restoreer het en ‘n nuwe Nutec afwerking gebruik het.
Ons doen houthuis herstelwerk en instandhouding asook ingeboude kaste in jou hele huis. Ons doen ook algemene bouwerk volgens ons kliënt se behoeftes.
Kontak ons vandag vir al jou houthuis restorasie werk, hoe kan ons help?
Foto Album:
[flagallery gid=11]