Inligting Oor: Granny Flats

Knysna – 1 Slaapkamer Houthuis

Ons bou houthuise volgens ons kliënte se behoeftes. Hier is ‘n 1 slaapkamer houthuis met ‘n klein kombuis en badlamer. Projek Oorsig: Houthuis 1 Slaapkamer Bou Tydperk 7 weke Kombuis Oopplan Dak IBR Chromadek Badkamer Stort Vloer Oppervlak Sitkamer Oopplan Optioneel Foto Album: [flagallery gid=4]

Deel hierdie bladsy met almal:

Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/knysna-1-slaapkamer-houthuis/

Jonkersberg – Granny Flats

Hier het ons 2 slaapkamer huise gebou vir werkers wat ook ‘n goeie idee gee van ‘n Granny Flat.. Die huise is ontwerp rondom die kliënt se behoeftes vir style en gerief met oopplan geriewe soos versoek. Dit was ‘n groot voorreg om hierdie projek te kon hanteer en ons kliënt is baie te vrede …

Lees meer… »

Deel hierdie bladsy met almal:

Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/jonkersberg-granny-flats/

Bladsy 1 van 11