Print this Page

Ons Houthuise

Nasionale Houthuise lewer hoë gehalte houthuise wat professioneel, deursaam, uniek, stylevol, luuks en prakties is, om maar net n paar aspekte van ons houthuise te noem. Daar word altyd gesê dat mens appels met appels moet vergelyk en dis hoekom Nasionale Houthuise nie skroom om ons houthuis struktureële besonderhede bekend te maak nie.

Die volgende is deel van al ons houthuise.

Kostes Ingesluit:

  • Argiteks kostes en tekeninge
  • Ingeneurs Kostes alle besoeke
  • Alle COC – Sertifikate

Fondasie & Vloer:

  • Alle konstruksie hout word CCA behandel min hoogte ±500mm.
  • Ondervloer – “Shutterboard” 21mm geheg met skroewe
  • Bedek met Combo Underlay en Laminated vloer
  • Vloer afgerond met skoplyste

Struktuur:

  • Ons houthuise word gebou volgens alle SABS, NHBRC en SANS 10082 regulasies
  • Rame gebou met 38x114s, geheg met skroewe
  • ½ logs 32x100mm geheg met skroewe
  • Vensterrame – Bronze Aluminium
  • Skuifdeure – Bronze Aluminium
  • Deurrame Seligna of harde hout
  • Buitedeure Seligna of harde hout
  • Dak – Harvey teëls of Colourbond AZ200 0.47
  • Alle binnemure en plafone bedek met 16mm Chipboard
  • Alle buitemure geïsoleer met foilminium (Aluminium Radiant Barrier) en 50mm Isotherm
  • Meeste van die huise het vaulted/verhewe plafone

Elektrisiteit:

  • DB-kas
  • 1 x dubbelprop per slaapkamer
  • 2 x dubbelproppe in kombuis area
  • 2 x dubbelproppe in leef area
  • ligte en skakelaars in elke vertrek en stoep
  • 1 x geyser

Badkamer:

  • 1x 150L Geyser
  • 1 x bad met seephouer en bypasende wasbak
  • 1 x Close Couple toilet met toiletpapier houer
  • Indien die stort nie deel is van die vloerplan nie kan dit opsioneel bygevoeg word teen – R9 600 per stort sou die spasie dit toelaat

Ingeboudekaste:

  • Kombuis:
    • Vol ingeboude kaste bo en onder eenhede
    • Die stoof is nie ingesluit nie, die eienaar moet dit verskaf, maar ons kan dit inbou.
  • Slaapkamer:
    • Kamerkaste soos per plan aangewys (wissel van 2.5m tot vol muur of inloop aantrekkamer)

Afwerking:

  • Buite Mure:
    • Geverf met 2 lae Rustix Timbacare
  • Binne Mure:
    • een laag houtonderlaag
    • twee lae verf Semi-Sheen wasbare afwerking

Vervoerkoste is ingesluit.

Klient Verantwoordelikheid:

Water toevoer verskaf tot by geyser
Krag voorsien tot by DB kas
Riool en grys water aanlê tot by huis

Deel hierdie bladsy met almal:

Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/ons-houthuise/

3D Houthuis Plan

3D Houthuis Planne

Nasionale Houthuise beskik nou oor ‘n argitek wat jou Houthuis Planne vir jou kan op stel en in dien vir goedkeuring, Tesame met hierdie dien kan ons nou aan jou ‘n 3D voorstelling verskaf van hoe jou houthuis gaan lyk.

Deel hierdie bladsy met almal:

Lees meer...