Print this Page

Nasionale Houthuise

Nasionale Houthuise - 2 Slaapkamer HouthuisKnysnaNasionale Houthuise is jou nommer een houthuis bouer vir al jou houthuis behoeftes. Nasionale Houthuise bou alle houthuise van gerieflike en stylvolle 2 slaapkamer houthuise tot luukse en elegante 4 slaapkamer houthuise, maar dit is nie al nie. Nasionale Houthuise vervaardig ook Houthuis Granny Flats met ’n verskil en verskeie unieke Houthuis Chalets wat jou gaste sal laat tuis voel.

Nasionale Houthuise spesialiseer nie net in die bou van hoë kwaliteit houthuise nie, maar doen ook algemene bou en onderhoudswerk op alle geboue sedert 2001. Nasionale Houthuise vervaardig en installeer ook hoë kwaliteit ingeboude kaste in slaapkamers en kombuise. Met al hierdie kundigheid en vakmanskap maak dit ons ’n leier in Nasionale Houthuise, Glentana - 3 Slaapkamer Houthuisdie houthuis boubedryf, bring dit en ons bou dit.

Nasionale Houthuise het ’n wye reeks houthuis opsies beskikbaar wat verseker in enige persoon se begroting sal pas. Ons gewilde 2 slaapkamer houthuise is beskikbaar in vier opsies terwyl ons 3 slaapkamer houthuise beskikbaar is in drie opsies.

Nasionale Houthuise is die trotse houthuis bouer van pragtige luukse en elegante 4 slaapkamer houthuise wat enig in hul soort is. Ons Houthuis Granny Flats met ’n verskil kan nie mis gekyk word nie, nou kan Granny is style en gerief woon sonder om ingehok te voel.

Kontak ons vandag vir ’n kwotasie op jou houthuis behoeftes en alle algemene bou en onderhoudswerk.

Deel hierdie bladsy met almal:

Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/

Nasionale Houthuise - Boggomsbaai - 3 Slaapkamer Nutec Huis

Boggomsbaai – 3 Slaapkamer

Hier is nog een van ons nuwe Nutec huise wat ons voltooi het. Hierdie pragtge ruim familie huis is ‘n 3 slaapkamer huis met ‘n baie groot oopplan leef area en groot kombuis. Die gerieflike en-suite badkamer en addisionele badkamer maak hierdie huis nog meer besonders. Die gerieflike en baie ruim onderdak braai area wat …

Deel hierdie bladsy met almal:

Lees meer...

Nasionale Houthuise - Dolphin Creek Golf Estate - 4 Slaapkamer Houthuis

Dolphin Creek – 4 Slaapkamer

Hierdie 4 slaapkamer houthuis in Grootbrakrivier – Dolphin Creek Golf Estate vorder baie goed. Meer fotos en besonderhede volg binner kort       Projek Oorsig: Houthuis 4 Slaapkamer Bou Tydperk Kombuis Oopplan Dak Badkamer 2 Badkamers Vloer Oppervlak Sitkamer Oopplan Optioneel 3 Motorhuise Foto Album: [flagallery gid=12]

Deel hierdie bladsy met almal:

Lees meer...