Ons bou houthuise volgens ons kliënte se behoeftes en hier is weer eens ‘n bewys dat ons ‘n leier is op die gebied van houthuis konstruksie. Hierdie prag 3 slaapkamer houthuis met ‘n dubbel verdieping is uniek soos wat ons kliënt dit graag wou hê. Die hoë plafon gee die vertrekke daardie ektra groot gevoel en ‘n style waar alles pragtig in mekaar vloei.
Projek Oorsig:
Houthuis | 3 Slaapkamer | Bou Tydperk | 3 maande |
Kombuis | Oopplan | Dak | Chromadek |
Badkamer | Stort, Wasbak & Toilet | Vloer Oppervlak |
245m² |
Sitkamer | Oopplan | Optioneel | 2 Badkamers
Dubbel Garage Onder |
Foto Album:
[flagallery gid=5]