«

Print this Post

Boggomsbaai – 3 Slaapkamer

Nasionale Houthuise - Boggomsbaai - 3 Slaapkamer Nutec HuisHier is nog een van ons nuwe Nutec huise wat ons voltooi het. Hierdie pragtge ruim familie huis is ‘n 3 slaapkamer huis met ‘n baie groot oopplan leef area en groot kombuis. Die gerieflike en-suite badkamer en addisionele badkamer maak hierdie huis nog meer besonders.

Die gerieflike en baie ruim onderdak braai area wat uitloop van uit die leef area is ‘n groot aantrekkings punt vir gesellig wees en lekker kuier. Die ingeboude kaste in die slaapkamers en kombuis met ruim pak spasie is enige huisvrou se droom. Die Chromadek IBR dak afwerking komplimenteer hierdie prag huis verder en is verseker die beste produk op die mark.

Projek Oorsig:

Houthuis 3 Slaapkamer Bou Tydperk 12 weke
Kombuis Oopplan Dak Chromadek
Badkamer Dubbel Badkamer Vloer Oppervlak
260m²
Sitkamer Groot Oopplan Leef Area Optioneel Dubbel Garage Onder

Foto Album:

[flagallery gid=13]

Deel hierdie bladsy met almal:

Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/boggomsbaai-3-slaapkamer/