«

Print this Post

Witsand – 2 Slaapkamer Houthuis

Breedezicht Estate - WitsandHierdie prag 2 slaapkamer familie huis is gebou in die Breedezicht Estate in Witsand.

Nog ;n bewys dat ons maak drome ‘n werklikheid maak.

Meer fotos en besonderhede volg binner kort

 

 

 

Projek Oorsig:

Houthuis 2 Slaapkamer Bou Tydperk 17/06/19 Begin
Kombuis Oopplan Dak
Badkamer Stort, Wasbak & Toilet Vloer Oppervlak
Sitkamer Oopplan Optioneel

Foto Album:

Deel hierdie bladsy met almal:

Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/witsand-2-slaapkamer-houthuis/