Ons bou houthuise volgens ons kliënte se behoeftes en hier is weer eens ‘n bewys dat ons ‘n leier is op die gebied van houthuis konstruksie. Hierdie prag 3 slaapkamer houthuis met ‘n dubbel verdieping is uniek soos wat ons kliënt dit graag wou hê. Die hoë plafon gee die vertrekke daardie ektra groot gevoel …
Inligting Oor: Projekte
Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/glentana-3-slaapkamer-houthuis/
Knysna – 1 Slaapkamer Houthuis
Ons bou houthuise volgens ons kliënte se behoeftes. Hier is ‘n 1 slaapkamer houthuis met ‘n klein kombuis en badlamer. Projek Oorsig: Houthuis 1 Slaapkamer Bou Tydperk 7 weke Kombuis Oopplan Dak IBR Chromadek Badkamer Stort Vloer Oppervlak Sitkamer Oopplan Optioneel Foto Album:
Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/knysna-1-slaapkamer-houthuis/
Jonkersberg – Granny Flats
Hier het ons 2 slaapkamer huise gebou vir werkers wat ook ‘n goeie idee gee van ‘n Granny Flat.. Die huise is ontwerp rondom die kliënt se behoeftes vir style en gerief met oopplan geriewe soos versoek. Dit was ‘n groot voorreg om hierdie projek te kon hanteer en ons kliënt is baie te vrede …
Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/jonkersberg-granny-flats/
Wilderness – 4 Slaapkamer Houthuis
Hierdie is ‘n prag 4 slaapkamer houthuis in die Wilderness Hoogte met 2 baie groot leef areas, ‘n dubbel garage onder die huis en 2 vol badkamers. Die Houthuis is ontwerp rondom die kliënt se behoeftes vir style en gerief. Dit was ‘n groot voorreg om hierdie projek te kon hanteer en ons kliënt is …
Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/wilderness-4-slaapkamer-houthuis/