«

»

Print this Post

Wilderness – 4 Slaapkamer Houthuis

Hierdie is ‘n prag 4 slaapkamer houthuis in die Wilderness Hoogte met 2 baie groot leef areas, ‘n dubbel garage onder die huis en 2 vol badkamers. Die Houthuis is ontwerp rondom die kliënt se behoeftes vir style en gerief.

Dit was ‘n groot voorreg om hierdie projek te kon hanteer en ons kliënt is baie te vrede met die eind resultaat.

Projek Oorsig:

Houthuis 4 Slaapkamer Bou Tydperk 2 maande
Kombuis Oopplan Dak Harvey Teël
Badkamer Stort, Wasbak, Toilet Vloer Oppervlak
204m²
Sitkamer Oopplan Optioneel 2 Badkamers, Dubbel Garage

Foto Album:

Deel hierdie bladsy met almal:

Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/wilderness-4-slaapkamer-houthuis/