Hier het ons 2 slaapkamer huise gebou vir werkers wat ook ‘n goeie idee gee van ‘n Granny Flat.. Die huise is ontwerp rondom die kliënt se behoeftes vir style en gerief met oopplan geriewe soos versoek.
Dit was ‘n groot voorreg om hierdie projek te kon hanteer en ons kliënt is baie te vrede met die eind resultaat.
Projek Oorsig:
| Houthuis | 2 Slaapkamer / Granny Flat |
Bou Tydperk | 2 maande |
| Kombuis | Oopplan | Dak | IBR Chromadek |
| er | Stort, Wasbak, Toilet | Vloer Oppervlak |
43m² |
| Sitkamer | Oopplan | Optioneel |
Album:
[flagallery gid=3]

