Hierdie is ‘n prag 4 slaapkamer houthuis in die Wilderness Hoogte met 2 baie groot leef areas, ‘n dubbel garage onder die huis en 2 vol badkamers. Die Houthuis is ontwerp rondom die kliënt se behoeftes vir style en gerief.
Dit was ‘n groot voorreg om hierdie projek te kon hanteer en ons kliënt is baie te vrede met die eind resultaat.
Projek Oorsig:
| Houthuis | 4 Slaapkamer | Bou Tydperk | 2 maande |
| Kombuis | Oopplan | Dak | Harvey Teël |
| Badkamer | Stort, Wasbak, Toilet | Vloer Oppervlak |
204m² |
| Sitkamer | Oopplan | Optioneel | 2 Badkamers, Dubbel Garage |
Foto Album:
[flagallery gid=2]

