Nasionale Houthuise beskik oor ’n span toegewyde verteenwoordigers wat gereed staan om jou behulpsaam te wees vanaf Chalets vir jou vakansieoord of gastehuis tot ’n droom 3 – 4 slaapkamer houthuis, ons is hier om jou droom ’n werklikheid te maak.
Jacques Dumas verteenwoordig ’n gedeelte van die Noord-Kaap. Kontak hom gerus met al jou houthuis behoeftes, of kies een van ons 14 ontwerpe en pas dit aan by jou omstandighede. Jacques is betrokke in die boubedryf en sal jou met graagte help om jou droom houthuis te bekom.
| Besigheids Ure:
Maandae – Vrydae Kontak Persone: Sel : 083 359 9236 Faks : 086 594 4485 Area: Kalahari: Kuruman, Hotazel, Deben, Kathu, Olifantshoek, Postmasburg, Lime-Acres, Daniëlskuil, Vanzylsrus Bo-Karoo: De Aar, Hopetown, Jacobsdal, Koffiefontein, Phillipstown, Petrusville, Vanderkloof, Strydenburg, Britstown, Richmond, Hanover, Colesberg, Victoria-Wes, Prieska, Douglas, Kimberley, Groblershoop Rigtersveld: Upington, Springbok, Pofadder, Carnavon, Lotxton, Williston, Kenhardt, Calvinia Weskus: Strandfontein, Lutzville, Vredendal, Van Rhynsdorp, Nieuwoudtsville |
![]() |
|
Jacques Dumas |


