Print this Page

Houthuise – Desiré Lengton

Nasionale Houthuise beskik oor ’n span toegewyde verteenwoordigers wat gereed staan om jou behulpsaam te wees. Dit maak nie saak of jy ’n Granny Flat of 4 Slaapkamer Houthuis benodig nie, ons is hier om jou droom huis ’n werklikheid te maak.

Desiré Lengton verteenwoordig ’n gedeelte van die Wes-Kaap. Kontak haar gerus met al jou houthuis behoeftes, of kies een van ons 14 ontwerpe en pas dit aan by jou omstandighede. Desiré sal jou met graagte help om jou droom houthuis te bekom.

 

Besigheids Ure:

Maandae – Vrydae
08:00 – 17:00
Saterdae
08:00 – 13:00
Vakansiedae & Sondae
Gesluit

Kontak Persone:

Sel    : 079 919 7648
Faks : 086 594 4485
 
Area:
Mosselbaai
Hartenbos
Grootbrakrivier
Glentana
Nasionale Houthuise - Desire Lengton - Mosselbaai, Mossel Bay, Hartenbos, Grootbrakrivier, Great Brak River, Glentana

Desiré Lengton

Stuur ‘n Epos:

* Moet ingevul word.
Deel hierdie bladsy met almal:

Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/houthuise-desire-lengton/