«

»

Print this Post

Tergniet – 92m² Houthuis

Pragtige oopplan familie houthuis met ‘n pragtige groot stoep vir lekker kuier en sosiaal wees. Hierdie 2 slaapkamer houthuis met 2 badkamers is gerieflik en baie ruim.

Projek Oorsig:

Houthuis 2 Slaapkamer Bou Tydperk 11 Weke
Kombuis Oopplan Dak Zinkelonuim
Badkamer Stort, Wasbak & Toilet Vloer Oppervlak
92m²
Sitkamer Oopplan Optioneel Garage Onder die huis

2 Badkamers

Foto Album:

Deel hierdie bladsy met almal:

Permanent link to this article: http://www.houthuise.co.za/site/grootbrakrivier-92m%c2%b2-houthuis/